Christha Barnard

Christha BarnardChristha Barnard is gebore en opgegroei in Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika. Op die ouderdom van vyf jaar is sy gedoop met die Heilige Gees en spreek in tale, waar die Here haar geroep het as 'n profeet vir die nasies. Sy het haar rug op God geraai en die wêreld gaan dien. Sy het teruggedraai na die Here nadat die bose haar lewe vernietig het. Baie vroue het is in haar bediening bevry en genees deur die Heilige gees van geestelike bindinge en demone. Sy is die outeur van 3 boeke. Skryf inspirerende liede uit die Woord. Sy het 'n Bachelours Degre in Prophetic Ministry. Geordineer by School of Fire. Christha hou van bergklim, motorfiets ry, perdry en scuba duik. Hoog op in die berge en laag in die see waar sy God se skepping ervaar en beleef. Read More Read Less

4 results found
List viewGrid view
Sort By:
1.
VoetsporeNR
Publisher: Christha Barnard
No Review Yet
₹1,001
Binding:
Paperback
Release:
02 Jun 2024
Language:
Afrikaans
International Edition
Ships within 12-14 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
2.
Voetspore 2NR
Publisher: Christha Barnard
No Review Yet
₹748
Binding:
Paperback
Release:
09 Jun 2024
Language:
English
International Edition
Ships within 12-14 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
3.
From Depressed to Inspiration with DisciplineNR
Publisher: Christha Barnard
No Review Yet
₹1,091
Binding:
Paperback
Release:
05 Nov 2023
Language:
English
International Edition
Ships within 12-14 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
4.
Hoekom Here?NR
Publisher: Christha Barnard
No Review Yet
₹817
Binding:
Paperback
Release:
22 Oct 2023
Language:
Afrikaans
International Edition
Ships within 12-14 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
No more records found
ASK VIDYA