Emily HouseEmily House is afkomstig uit Engeland en tans gebaseer in Kaapstad, Suid-Afrika. Wanneer sy nie ʼn potlood in die hand het nie, sal jy haar waarskynlik (meestal) verlore iewers op ʼn bergroete vind. Die natuur is een van haar groot bronne van inspirasi. Sy hou daarvan om stories en illustrasies te skep wat verwondering, besinning en pret uitbeeld. Sy floreer in visuele en verbale storievertelling en hou veral daarvan om saam te werk met ander skrywers en klein besighede deur lewe aan hul stories te gee met haar illustrasies. Sy is ʼn lid van die Vereniging van kinderboekskrywers en -illustreerders (SCBWI) en is hul illustreerder-koördineerder vir Suid-Afrika. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code
Hi! I'm Vidya, your virtual assistant.
Need a book recommendation, help with your order or support with any query? I’m here to assist you.