Jaco StrydomJaco Strydom is 'n deeltydse herder by die NG gemeente in Villieria, Pretoria en leier van die Echo jeug-gemeenskap. Hy is 'n rubriekskrywer, blogger, skrywer en avonturier. Jaco het in Randburg, Johannesburg gematrikuleer en teologie aan die niversiteit van Pretoria studeer. Daarna het hy baie gereis en tyd in Indië, suid-Asië en Afrika deurgebring. Jaco is 'n vrye gees en baie entoesiasties oor sy kajak met menige voltooide solo-vaarte in plekke soos Mosambiek, Tanzania, die Andaman Eilande, Zanzibar en ander eksotiese bestemmings agter sy naam. Jaco skryf gewilde en baanbreker nie-fiksie boeke soos Confessions oor kerkwees, Leef lig en Alle sondaars welkom, en Daka is sy eerste roman. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code
Hi! I'm Vidya, your virtual assistant.
Need a book recommendation, help with your order or support with any query? I’m here to assist you.