Kees Van DijkhorstKees van Dijkhorst tree af na oor die 40 jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Hooggeregshof. Hy bly aktief as boer, skrywer en arbiter. Hy het Afrika verskeie kere met sy Land Rover deurkruis, o.a. ondrweg na Londen en Dakar. Hy verken Sjina, Pakistan, Indië, Rusland en die Amerikas met openbare vervoer. Hy was in sy jeug 'n entoesiastiese bergklimmer. Hy het 43 jaar geboer op die plaas Geelhoutboom, distrik Wakkerstroom, Mpumalanga met dennebome en Drakensbergers. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code
Hi! I'm Vidya, your virtual assistant.
Need a book recommendation, help with your order or support with any query? I’m here to assist you.