Riaan ManserRiaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflike wêreld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonder hulp het hy ’n verbysterende 34 50 kilometer deur 34 verskillende lande getrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsame plekke in die wêreld gereken word . Manser se prestasie het aan hom die titel “Out There Adventurer of the Year 2006” besorg en sy eerste boek,“Around Africa on my Bicycle”, het ‘n blitsverkoper geword en geniet steeds groot sukses. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code
Hi! I'm Vidya, your virtual assistant.
Need a book recommendation, help with your order or support with any query? I’m here to assist you.