close menu
Bookswagon-24x7 online bookstore
close menu
My Account
Cliffordene Norton

Cliffordene NortonCliffordene is ’n skrywer, dromer en trotse hondema (en assistent) van Lola en Ramsey. Sy is van die klein dorpie Barkly-Wes in die Noord-Kaap waar sy op 15-jarige ouderdom begin het om liefdesverhale met die hand te skryf. Sy het haar professionele oopbaan by Volksblad begin nadat sy haar BA honneurs in joernalistiek in 2013 aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, voltooi het. Sy woon tans in Potchefstroom en werk vir haar almal mater. Sy hou van lees en toepaslike sarkasme, en is verslaaf aan springmielies en 'n goeie koppie koffie. Sy skryf graag kortverhale, waarvan meer as dertig op Litnet en in Huisgenoot, Kuier, Vrouekeur en verskeie bundels gepubliseer. Haar debuut, Om jou te ken, het in 2022 verskyn. Read More Read Less

4 results found
List viewGrid view
Sort By:
1.
Om jou te Ken
No Review Yet
₹1,025
Binding:
Downloadable audio file
Release:
07 Nov 2024
Language:
Afrikaans
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
2.
Die meisie met uitroeptekens in haar oë
No Review Yet
₹759
Binding:
Digital (delivered electronically)
Release:
01 Jun 2021
Language:
Afrikaans
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
No more records found
ASK VIDYA