close menu
Bookswagon-24x7 online bookstore
close menu
My Account
Zelda Bezuidenhout

Zelda Bezuidenhout

Zelda is in Zambië gebore en het op Henneman in die Vrystaat grootgeword. Sy het niks van skool gehou nie en het baie gesukkel met wiskunde en wetenskap. Sy kry nou nog gereeld wiskunde-nagmerries. Zelda studeer kommunikasiekunde aan die Noordwes-niversiteit en werk vir etlike jare as ’n kopieskrywer wat oor alles van petrol tot parfuum moet skryf. Op 56-jarige ouderdom volg sy uiteindelik haar skryfdrome en debuteer met ‘n roman vir volwassenes. Twee tienerboeke volg kort daarna en in 2019 is sy ook naaswenner in RSG se radiodramakompetisie.
Zelda woon op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, haar 19-jarige dogter, Mia en twee honde. Wanneer sy nie skryf of lees nie, stap sy graag of beplan vakansie waarvoor sy nie geld het nie en wat selde realiseer.

Read More Read Less

5 results found
List viewGrid view
Sort By:
1.
Confessions of a Ginger Pudding27 % NR
No Review Yet
₹1,034
₹755
Binding:
Paperback
Release:
01 Sep 2021
Language:
English
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
2.
Die meisie met uitroeptekens in haar oë
No Review Yet
₹759
Binding:
Digital (delivered electronically)
Release:
01 Jun 2021
Language:
Afrikaans
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
No more records found
ASK VIDYA